Luukse Bustoere.
Hierdie Mercedes Benz 315 CDI hoëdak bus het sitplek vir net 10 gaste. Ons wil nie getalle na jaag nie maar vir ons gaste 'n onvergeetlike ervaring bied, die bus is toegerus met uitstekende lugversorger met individuele luguitlate, leesligte asook ruim sitplekke. Vir die bagasie is daar 'n toesluit stofdigte kokerbak sleepwa
Die bus is ook toegerus met 'n dubbel batterystelsel met die nodige omsetter na 220 volt krag vir die laai van kamerabatterye en dies meer. 'n Yskas om die nodige koud te hou om die dors te les asook 'n omroep stelsel.
Wil u graag daardie iemand spesiaal in u lewe bederf? ...moet dan nie langer uitstel nie môre mag dalk te laat wees... kies nou en maak die bespreking of kontak ons vir hulp om daardie spesiale ervaring vir u te reël.
Ons doen bus toere na die Weskus, Hantam, Victoria Watervalle, Kgalagadi en Afrikaans is goud