elephant

 

BOOTRITTE OP VANDERKLOOFDAM

 

 DIE MALACHITE

         

 

Plesier/

Besigtigingsritte

Boot 1Geregistreer vir 12 gaste en twee bemanning.      Visvangritte   

Plesier / Besigtigingsritte duur ongeveer 4 ure vandat ons begin met nodige dokunentasie, kort geskiedenis van die dam en rivier by die Visarendbootherberg totdat ons klaar is en die Malachite weer uit die water gehaal word by Croliabaai.. Afhangend van weersomstandighede kan ritte enige tyd van die dag gedoen word afhangend van ons gaste se versoek met ;n minimum van 4 gaste. As die weersomstandighede gunstig is beveel ons 'n sonsondergangrit aan. Met 'n sonsondergangrit poog ons om betyds terug te wees sodat foto's geneem kan word van die son wat sak oor die 108 meter hoë damwal.

Veiligheidsprosedures word behandel voordat die Malachite op die water gaan. 

Afgesien van voel en dierelewe is daar ongelooflike rotsformasies

DSC 1520
.Visarende is 'n algemene gesig op die Vanderkloofdam  

 

  DSC 1528

'n Gemsbok (Oryx) in Rolfontein Natuur Reservaat wat grens aan die dam.

 Koedoes is 'n baie sku dier en word nie maklik raakgesien nie.  Die son sak oor die damwal.

                 

 En daar word foto's geneem van die son wat groet.

 My gunsteling as die damwal die son halveer.  Dit is tyd om huis toe te gaan. Die son het gaan rus.

            

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.