Ons beskou on bure, Botswana en Namibië, as "mak" wêreld wat met die nodige beplaning en deursigtigheid nie moeilik behoort te wees vir die viertrek entoesias om self te ry nie.
Kom geniet hierdie week saam met ons in ons luukse bus met gemaklike ruim sitplekke en goeie lugreëling. Goeie verblyf en drie etes per dag en alle toegangsgelde is by die toerprys ingesluit.