Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

TERUGVOERVORM - KHAUDOM TOER

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.


1. Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Oorvloed, goeie verskeidenheid, gebalanseerd en aantreklik.
BAIE DANKIE


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Verseker, JA.


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom. .

Die wuiwende grasvlaktes van die Onjuvavlakte, die Epupavalle en sandry in Khaudom


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Alles was aangenaam.


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja. Die radiostelsel en kommunikasie gedurende ry was besonder goed.


6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.

Wonderlik! Moontlike rusdag op Epupa of Puros, maar ons verstaan dat dit die tyd op die toer sou rek.


7. Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Toerplan uitstekend, groot area gedek.


8. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders gedoen het. .

Baie geluk! Baie dankie


9. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Uitstekende waarde vir geld. – Weereens baie dankie!


10. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Enige tyd, enige roete, ry net SAAM.


11. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen. Zambië, Tanzanië, Malawi - Migrasietoer.

Vir en namens Wim, Rosarie en Zenobia Saaijman. Tel: 012 567 6222 of 082 802 9814 E-mail: wim@saaijman.co.za
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld