|
TERUGVOERVORM.
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1.
Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit
moes doen.
Ja oorgenoeg; Bo
verwagting; Niks. Het alle verwagting oortref.
2.
Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja. Julle het my ander
dinge van veld geleer wat ek altyd oorgesien het.
3.
Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Die hele park; Die
kultuuraand as afsluiting omdat die natuur so ontdek is en dan
die mense van gebied.
4.
Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Moet bly op
beplanning sou graag by Kokerboomkloof ook gebly het meer in
veld, minder rivier.
5. Is genoeg tyd gegee vir
besigtiging en inligting.
Ja.
6.
Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Binneland,
weg van rivier.
7. Watter gedeelte sou u nie
wou besoek het nie en waarom nie.
Geen.
8. As
u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Geen.
9.
Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry.
Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat
aangebied was.
Baie billik.
10. As
u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Dit is ‘n
belewenis. Goed georganiseerd. Netjies.
11.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja. Te veel vir die papier.
Mias Theron. Brackenfel 082 800 9449 E-Pos:
mias@werdacargo.co.za
|