TERUGVOERVORM.
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer
baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan
vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die
volgende vrae hoog op prys stel.
1. Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit
geniet en was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het
as u dit moes doen.
Ja
Die snoek, patats ,
brood en braaivleis was veral heerlik.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting
voldoen.
Ja.
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Kokerboomkloof – Ongelooflike rotsformasie.
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou
u dit wou verander.
Alles was goed.
5.
Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer
tyd wou bestee en waarom.
Alles was
ongelooflik indrukwekkend.
7.
Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Niks kan uitgesluit word nie.
8. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u
anders gedoen het.
Uitstekend gereël.
9. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging
gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir
wat aangebied was.
Ja.
10. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe
wat gaan u hul antwoord.
Absoluut heerlik..
11. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja. Doen so voort..
Karel & Nellie Spangenberg. Kimberley 053 833 1948