|
TERUGVOERVORM.
Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer
baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir
ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende
vrae hoog op prys stel.
1. Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes
doen.
Oorgenoeg en baie lekker.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja..
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Te veel om op te noem.
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Niks om te vermeld nie.
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Fantasties. Nog ‘n dag by Epupa.
7. Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Wil niks uitsonder nie.
8. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Die Land Rover se starter regmaak. (Gelukkig was die probleem na
die toer – Pieter).
9. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien
nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.
Baie goeie waarde vir geld..
10. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Dit was fantasties.
11. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
JA.Afrika. Die groot mere van Afrika. Die Afrikatoer begin 4
Augustus 2008.
Johann Mulke, Kaaldraai, Modderrivier. Tel: 053 581 7134 of 082
827 9700
|