|
TERUGVOERVORM.
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1.
Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit
moes doen.
100 % Baie Smaaklik.
(Verskoon maar my rissie-byvoegings).
2.
Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
In alle opsigte ons
verwagtings oortref. Wat ‘n onvergeetlike ervaring.
3.
Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Kokerboomkloof so baie
anders. Die “Klip-sprinkaan!
4.
Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Van alles gehou en sal
niks wil verander nie.
5. Is
genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6.
Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom
In die veld te voet.
7.
Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Goed gebalanseerd. Dalk
een dag minder by Richtersberg en een meer by Kokerboomkloof
8. As
u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Niks.
9.
Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry.
Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat
aangebied was.
Ja verseker goeie waarde.
10. As
u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Hoogs aan te beveel.
11.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja
Mnr
Johanne Botha 083 675 1876
baard.botha@absamail.co.za
|