Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

RECCI AFRIKA TOER TERUGVOERVORM. MALAWIE
 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Dit pas my baie goed.


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja en Nee. Ek het nie besef dat die pad so sleg sal wees nie.


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Beslis die eiland op Kariba.


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Die pad!!! As Zimbabwe weer reg is ry deur Zim oor Kariba
 (Afrika paaie ‘n probleem, al heelwat beter as wat dit was. Zimbabwe ‘n moontlikheid, met hulle probleme dink ek nie daar was geld om paaie instand te hou nie. Pieter)


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja.

6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.

Kan maar ‘n dag by die Victoria-valle spandeer.
 (Stem saam, tyd was probleem en almal wat op hierdie toer was, was al by die valle. Pieter)


7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Ja. Beslis.


8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Doen dit die moeite werd


9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja baie graag. Caprivi en Angola.


Johann Mulke 082 827 9700
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld