|
RECCI AFRIKA TOER
TERUGVOERVORM. MALAWIE
Om ons
te help om ‘n beter
diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat
u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal
ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.
1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat
sou u verander het as u dit moes doen.
Dit pas my baie goed gereël.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja.
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Die meer en Livingstonia.
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Dat daar nie water in die geriewe by Senga baai was nie.
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Het Malawi baie geniet. (Stem saam, mooi land met vriendelike mense. Pieter)
7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien
nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.
Ja. Beslis.
8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Gaan beslis saam.
9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja baie graag. Caprivi en Angola.
Johann Mulke 082 827 9700
|