Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

RECCI AFRIKA TOER TERUGVOERVORM. MALAWIE
 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Reg so.


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja.


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

South Luangwa. Leeus!


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Die was en stort geriewe swak.
(Dit is maar afrika, kry jy goeie geriewe is dit ‘n bonus. Ons moet in toekoms meer ons eie geriewe gebruik, dit is tot ons beskikking. Pieter)


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja.


6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.

Kariba visvang.


7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

 Sal nie kan verander nie.


8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Geen probleme.


9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja, Zimbabwe, Angola Puros.


Jan de Waal 083 232 0127 jmdewaaljbay@yahoo.com
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld