|
RECCI AFRIKA TOER
TERUGVOERVORM. MALAWIE
Om ons
te help om ‘n beter
diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat
u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal
ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.
1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat
sou u verander het as u dit moes doen.
Reg so.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja.
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Murchison Park. Leeus
4. Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie. .
Kampala.
(Jan ek stem met jou, om op ‘n sondagmiddag net 100 meter in ‘n uur te kon vorder is ‘n nagmerrie. Afrika se verkeer is nie vir sussies nie. Pieter)
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien
nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.
Sal nie kan verander nie.
7. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Ry saam.
8. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja, Zimbabwe, Angola Puros.
Jan de Waal 083 232 0127 jmdewaaljbay@yahoo.com
|