|
TERUGVOERVORM.
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1. Was die voedsel wat voorsien
was genoeg. Het u dit geniet en was dit smaakvol voorgesit.
Wat sou u verander het as u dit moes doen.
Baie lekker. Te veel vleis. (Jan, jy is mos
lief vir vleis. Pieter)
2. Wat die toer betref het dit
aan u verwagting voldoen.
Ja, baie lekker.
3. Wat was die hoogte punt vir u
gewees en waarom.
Die hele toer was baie goed. Wolfberg boog en
skeure was groot verrassing.
4. Waarvan het u nie gehou nie
en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.
Die papwiele.
Niks verder nie.
5. Is genoeg tyd gegee vir
besigtiging en inligting.
Ja, dankie.
6. Wat is u indrukke van die
gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.
Verrassend mooi. Moet
weer in blommetyd kom.
7. Watter gedeelte sou u nie wou
besoek het nie en waarom nie.
Geen.
8. As u verantwoordelik was vir
die reelings wat sou u anders gedoen het.
Geen.
9. Uit ‘n koste aspek het u
waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n
billike koste wees vir wat aangebied was.
Ek is tevrede.
10. As u vriende u vra oor u
wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.
Goed.
11. Sal u weer in die toekoms
saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.
Ja. Soos reeds bespreek.
Verder noord in Afrika. Baie dankie.
(Dankie vir gertroue
ondersteuning – Pieter)
|