|
Daar is darem niks
lekkerrrder nie.
Pak daardie 4 x 4 en ry!
Weg - bos toe.
Hier vertel ons, in
Afrikaans, van ons ervaringe in Botswana, Namibië en Suid-Afrika, van al
die weggesteekte en afgeleë plekke waar almal nie altyd uitkom nie. Ons
vertel hoe om daar uit te kom (op 'n bekostigbare manier), hoe lank dit
gaan neem, wat om te sien oppad soontoe, hoe die pad-kondisies daar
uitsien, waar om te bly en wat om saam te neem.
Ons het ook 'n afdeling
waar ons inligting deel oor bekostigbare idees en planne met
toerusting.
Kan ook behulpsaam wees met die beplanning van bosvakansies.
Vir diegene wat nog nie die
sprong (of liewer, die rit) gemaak het nie, moenie huiwer nie, u sal nie
spyt wees nie. Maak somaar nou die sprong met die muis na
toere as jy
nog twyfel gaan lees die terugvoer van die wat alreeds die sprong
gemaak het.
Indien daar nog twyfel is
kontak ons, net een klik met die muis.
|