|
TERUGVOERVORM
- MOREMI TOER
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1.
Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit
moes doen.
Oorgenoeg, gebalanseerd, smaakvol voorgesit en baie lekker,
julle doen baie moeite.
2.
Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Dit
was vir ons ‘n fees.
3.
Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Omdat die gebied vir ons nuut
was, was die hoogtepunte baie.
4.
Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Van alles gehou.
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja,
regtig genoeg.
6.
Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom
Wonderlik gewees en alles was goed gereël.
7.
Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Geen.
Net die kamp by Northgate kon beter wees. Ongelukkig niks wat
julle daaraan kan doen nie.
(Ons kan net probeer om dit beter maak met die saamry van eie
geriewe, soos ons alreeds gedoen het. Pieter)
8. As
u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Geen.
9.
Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry.
Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat
aangebied was.
Uitstekende waarde vir geld.
10. As
u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Sal Bostoe altyd aanbeveel as
fantasties. Julle is behulpsaam, altyd vriendelik en bederf mens
11.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Beslis
Grietjie Botha Tel:- 012 803 2926
|