|
TERUGVOERVORM.
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1.
Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit
moes doen.
Smaakvol, keurig,
netjies, meer as wat mens verwag in die bos.
2.
Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Meer as
3.
Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Moeilik om te kies,
eintlik alles as ek moet kies die sprinkaan by
Kokerboomkloof.
4.
Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Van alles gehou en sal
niks wil verander nie.
5. Is
genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja baie dankie vir al die
tyd om veral baie foto’s te neem.
6.
Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom
Iets heeltemal anders en
pragtig, die tyd was genoeg vir alles.
7.
Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Goed gebalanseerd. Dalk
een dag minder by Richtersberg en een meer by Kokerboomkloof
8. As
u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Hou dit net so.
9.
Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry.
Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat
aangebied was.
Waarde vir geld.
10. As
u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Dit is die beste.
11.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja
Mev
Grietjie Botha 083 675 1876
baard.botha@absamail.co.za
|