|
TERUGVOERVORM - KHAUDOM TOER
Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer
baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir
ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende
vrae hoog op prys stel.
1. Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes
doen.
Baie lekker. Susan oortref haarself.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja.
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Kaokoveld, valle, passe en mooi natuurskoon.
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Die toegegroeide pad in Khaudom. Eerder ‘n ander roete volg. (Nie
veel wat ons kon doen nie, dit help om die voertuie voor die
toer en weer na daarna goed te waks / politoer – Pieter)
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Verrassend groen. Baie tevrede met wat ons gesien het.
7. Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Oral was goed.
8. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Julle is baie goed georganiseerd en altyd hulpvaardig wanner
nodig.
9. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien
nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.
.
Ja
10. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Ons het dit geniet en sal aanbeveel.
11. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Richtersveld.
Gideon en Elsabe Fourie van Oos London se terugvoer oor die 2008
Khaudom Kaokoveldtoer.
Kontak besonderhede. Huis:- 043 748 1763 Sel:- 083 447 0879
E-pos: gidabe@mweb.co.za
|