|
TERUGVOERVORM
- MOREMI TOER
Om
ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie
waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons
van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae
hoog op prys stel.
1.
Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en
was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit
moes doen.
Ja..
2.
Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja
3.
Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
13 Leeus en ‘n luiperd plus
nog al die ander wild
4.
Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Die ablusiegeriewe baie swak.
Dankie vir julle stort en lekker warm water!
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6.
Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom
Was
goed om al die kampe en gebied rondom te sien. Khwai-area die
beste. Mooi groen en baie wild.
7.
Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.
Geen.
8. As
u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders
gedoen het.
Geen.
9.
Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry.
Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat
aangebied was.
Ja.
10. As
u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Baie lekker en die moeite
werd.
11.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja. Die “Panhandle”. Baie,
baie dankie vir drie weke saam met julle. Die tyd het gevlieg en
ons het dit baie geniet.
Gideon en Elsabe Fourie Huis:- 043 748 1763
Sel:- 083 447 0879
|