Kom saam...   bos toe!

2007 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

TERUGVOERVORM    -     ZAMBIë TOER

 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

 

1.  Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Kos was genoeg en het dit baie geniet. Susan doen baie moeite om smaaklike en netjies voor te sit.

 

2.  Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja, sou net meer wild wou sien in veral die Liuwa. Wildebeeste in groter troppe.
(Daar was ongeveer 30,000 wildebeeste, siende dat gebied 36,000 vierkante kilometer groot is, is daar meer as ‘n vierkante kilometer per dier. Pieter)

 

3.  Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Het geniet om diere te “kyk” Die wildebeeste, swartwitpens, luiperd en lechwe was tops.

 

4.  Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Die toegegroeide pad wat voertuie gekrap het. (Nie regte beskerming vir voertuig gehad nie)
(Nie veel wat ons kon doen nie, dit help om die voertuie voor die toer en weer na daarna goed te waks / politoer – Pieter)

 

5.  Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja.

 

6.  Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom

Beindruk. Sou ook ‘n dag by Kasane wou oorbly om ‘n bootrit op die Chobe te doen om diere van nog nader te kon sien.

 

7.  Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.

Oral was goed

 

8.  As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders gedoen het.

Julle is baie goed georganiseerd en altyd hulpvaardig wanner nodig.

 

9.  Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Ja.

 

10.  As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Baie lekker toer op “agter paaie”.

 

11.  Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja. Kaokoland en Khaudom in Namibië.

 


Gideon en Elsabe Fourie    Huis:- 043 748 1763      Sel:- 083 447 0879

 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld