|
RECCI AFRIKA TOER
TERUGVOERVORM. AFRIKA 2008
Om ons
te help om ‘n beter
diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat
u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal
ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.
1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat
sou u verander het as u dit moes doen.
No Problem.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja.
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Die Malawi Meer wat soos die see lyk.
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
My senuwees was op teen die berg uit.
Afrika is moeilik om te verander, aanpassing is die woord.
(Beter kan ek dit nie stel nie, dink ons is bevoorreg om ‘n deel van afrika noord van die Zambesi te kon beleef. Pieter)
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Elke deel sy eie identiteit.
7. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders gedoen het..
Sal dit nie beter kon doen nie
8. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was. .
Ja. Belis.
9. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord. .
Probeer gerus.
10.
Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.
Ja, Zimbabwe as dit regkom.
Faan en Cora van der Wath 082 565 1199 (Faan) 083 653 6755 (Cora)
|