Kom saam...   bos toe!

2007 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

Hoofblad Waarom Bostoe? Reise en Roetes

Toerusting Toere

Beplanning

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

TERUGVOERVORM.

 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

 

1.  Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Bakgat.

 

2.  Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

JA.  Terdeë

 

3.  Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Die Biedouw en Skurweberg roetes.

 

4.  Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Die middagete / brunch reëling nie altyd duidelik nie.

(Jammer vir die misverstand. Middagetes eie verantwoordelikheid  Pieter.)

 

5.  Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja, oorgenoeg.

 

6.  Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.

Noodsaaklik om die Tankwa en Cederberge te besoek  in blommetyd.

 

7.  Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.

Niks.

 

8.  As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders gedoen het.

Punt 4.

 

9.  Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Geen klagte.

 

10.  As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Positief.

 

11.  Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja. Tanzanie / Kenia soos bespreek. Sal ook graag wil insette lewer.  Dit was “Grand” hou so aan.

 

Charl van der Merwe  082 923 3571      charlnvdm@yahoo.com

 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld