Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

RECCI AFRIKA TOER TERUGVOERVORM. MALAWIE
 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Baie goed beplan. Alreeds met Susan bespreek


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja, meer as wat ek verwag het.


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Chikanga Eiland en South Luangwa.


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Die kampplek by Livingstone.
(Die kampplekke by Livingstone bly ‘n probleem ons soek nogsteeds na beter kampplek daar. Pieter)


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja


6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.

Zambië maar moedeloos.
 


7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Vir my was alles gratis.
(Jy moet vir Jan bedank! Pieter).


8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Hoog aanbeveel.


9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja, maar net om die pot.


Cecile de Waal 083 232 0127 jmdewaaljbay@yahoo.com
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld