|
Ons voorsien
koffie en beskuit in die oggende en ‘n heerlike vullende
aandete.
Kampfooie
(Suid Afrikaanse kant) is ingesluit maar toegang is
uitgesluit. Wildkaarte word aanbeveel. Botswana: Kamp en
toegang is ingesluit maar enige voertuigpermitte is uitgesluit.
|