|
RECCI AFRIKA TOER
TERUGVOERVORM. MALAWIE
Om ons
te help om ‘n beter
diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat
u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal
ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.
1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat
sou u verander het as u dit moes doen.
Dit werk baie goed.
2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.
Ja. Ek dink dit is baie goed
3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.
Die eiland op Kariba. South Luangwa. Die nagrit en Leeus!
4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou
verander.
Die grondpad en Mama Rulas. Geriewe swak.
(Afrika paaie ‘n probleem, maar al heelwat beter as wat dit was. Mama Rulas kan nie in seisoentyd die getalle hanteer nie, ongelukkig is hulle die enigste. Ons moet in toekoms meer ons eie geriewe gebruik, dit is tot ons beskikking. Pieter)
5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.
Ja.
6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou
bestee en waarom.
Wildtuin.
7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien
nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.
Ja.
8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u
hul antwoord.
Die moeite werd. Moet gaan as hul kan.
9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en
indien wel waarheen.
Ja baie graag. Caprivi en Angola.
Anet Mulke, Kaaldraai, Modderrivier. Tel: 053 581 7134 of 082
827 9700
|