Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

RECCI AFRIKA TOER TERUGVOERVORM. MALAWIE
 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

1. Wat is u mening met betrekking tot die voedselreeling. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

Dit werk baie goed. Sal niks verander nie


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja. Ek dink dit is baie goed


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Die meer en Livingstonia.


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

My senuwees was op teen die berg uit.
(Die pad, en ook die toestand daarvan, na Livingstonia was iets besonders, kon nie dink dat dit met pik en graaf gebou is nie. Die haarnaald draaie sal verseker vir die mense wat gewoondt is aan vlaktes ‘n knop op die maag laat kry. Pieter)


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja.

6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom.
Het meer van Malawie verwag. Sou graag meer tyd by die meer wou spandeer om te ontspan.
(Ongelukkig was die wenslysie vir afrika so lank dat ons nie nog meer tyd by die binnelandse see kon spandeer nie. Pieter)


7. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Ja.


8. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

Die moeite werd. Moet gaan as hul kan.


9. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

Ja baie graag. Caprivi en Angola.


Anet Mulke, Kaaldraai, Modderrivier. Tel: 053 581 7134 of 082 827 9700
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld