Kom saam...   bos toe!

2008 TOERE - Klik hier vir meer inligting...

       Hoofblad

 Waarom Bostoe?

Reise en Roetes

Toerusting

Toere

 

 

Terugvoer

Kontak Ons

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld

TERUGVOERVORM     -    KHAUDOM TOER
 

Om ons te help om ‘n beter diens te lewer sal ons u terugvoer baie waardeer. Enige iets wat u reken ons kan verander kan vir ons van hulp wees daarom sal ons u terugvoer op die volgende vrae hoog op prys stel.

1. Was die voedsel wat voorsien was genoeg. Het u dit geniet en was dit smaakvol voorgesit. Wat sou u verander het as u dit moes doen.

(A) Voedsel was genoeg. (B) Ja. (C) Niks.


2. Wat die toer betref het dit aan u verwagting voldoen.

Ja.


3. Wat was die hoogte punt vir u gewees en waarom.

Epupavalle. Dit was fantasties.


4. Waarvan het u nie gehou nie en waarom nie. Hoe sou u dit wou verander.

Van alles gehou.


5. Is genoeg tyd gegee vir besigtiging en inligting.

Ja.

6. Wat is u indrukke van die gebied, waar sou u meer tyd wou bestee en waarom. Baie mooi. Sommer alles weer oor.


7. Watter gedeelte sou u nie wou besoek het nie en waarom nie.

Het geen vooraf kennis van omgewing gehad nie, wou niks mis nie.


8. As u verantwoordelik was vir die reelings wat sou u anders gedoen het.

Niks.


9. Uit ‘n koste aspek het u waarde vir u belegging gekry. Indien nie wat dink u sou ‘n billike koste wees vir wat aangebied was.

Ja. Ek het waarde vir my geld gekry.


10. As u vriende u vra oor u wegbreek saam met bostoe wat gaan u hul antwoord.

JA, JA, JA.Gaan saam.


11. Sal u weer in die toekoms saam met ons wil gaan toer en indien wel waarheen.

JA. Laat weet asseblief van volgende toere. Die Afrikatoer begin 4 Augustus 2008.


Anet Mulke, Kaaldraai, Modderrivier. Tel: 053 581 7134 of 082 827 9700
 

 

Kaokoveld - Khaudom - Namibië - Richtersveld